Sunday, May 25, 2008

Mej SA in my geboortejaar

Volgens Wikipedia was Veronika Edelgarda Hilda Prigge Mej SA in 1965 en was sy ook 'n semi finalis in die Mej Wêreld kompetisie. Bogenoemde foto is die enigste stukkie inligting wat ek van haar kon kry.

Volgens ander bronne was Carol Davis Mej SA in 1965. Kry geen ander inligting van haar nie.

Enige iemand anders dalk die korrekte inligting?


2 comments:

onderdiemaanensterre said...

Mmmm ons amper ewe oud ;)

Pikkelik said...

Nee wat Paula, ek het opgegee, om inligting van die tannies in die hande te kry is 'n onbegonne taak... Oi!!! Lyk my hulle het almal kinders gekry, vet geword en iewers in die suburban bliss verdwyn...